Graad 10 Waarskynlikheid #1: Inleiding
WiskundeMetMargie
0:00 / 0:00
Graad 10 Waarskynlikheid #1: Inleiding
2 464 просмотра · 4 года назад
WiskundeMetMargie
1,21 тыс. подписчиков
2 464 просмотра · 4 года назад
Hello Julle 🙂 Hierdie is die eerste video oor waarskynlikheid. In die video gaan ons deur belangrike terminologie, definisies en konsepte wat vir die ander videos noodsaaklik is.
Om vinnig na jou belangstellings punte te spring, kyk hier 👀:
-------------------------------
00:07 Inleiding
00:54 Definisies
04:02 Formules
06:35 Venndiagramme
10:52 Waarskynlikheidsidentiteite
15:20 Einde
-------------------------------
Vir nog videos, kyk hier 👇:
Vir die volgende video, click hier: • Graad 10 Waarskynlikheid #2: Teoretiese Wa...
As julle nog videos in die Graad 10 reeks soek, kyk hier: • Graad 10
Laat my asseblief in die comments of op Instagram weet wat julle van die video dink 😄: / wiskundemetmargie
Onthou dat ek op Instagram ook studiewenke en wiskunde wenke post, so volg my daar om beter te presteer.
As hierdie videos julle help, asseblief subscribe en verspry die woord sodat ons nog mense kan help. Baie Dankie! 🙂