Wees Stil (Offisiële Liriek Video) | Ft Retief Burger & Nuwe Lof
Nuwe Lof
0:00 / 0:00
Wees Stil (Offisiële Liriek Video) | Ft Retief Burger & Nuwe Lof
2 418 просмотров · 1 г. назад
Nuwe Lof
2,15 тыс. подписчиков
2 418 просмотров · 1 г. назад
© 2025 Nuelight Publishing
Geskryf deur: Retief Burger
Opgeneem by Doxa Deo Moot
Liriekvideo deur Kri8 Mediahouse
CCLI: 7252707
Lirieke:
Verse 1:
Wees stil en weet Hy is die Heer
Wees stil en weet dat Hy regeer
Laat gaan al jou sorge
Hy is reeds in môre
Kom wees stil en weet Hy is die Heer
Chorus:
Immanuel, Immanuel
Immanuel, God met ons
Verse 2:
Wees stil en weet Hy is die Heer
Wees stil en weet dat Hy regeer
Geanker in die waarheid
Vertrou ons op die Een wat alles weet
wees stil, Hy is Heer
Bridge:
Hoog bo die al nasies, ver bo elke mag
Here die Rots wat ewig staan
Oor die hele aarde, en alle gesag
wees stil en weet Hy is die Heer
#nuwelof #afrikaans #aanbidding #lofprysing #weesstil