Перейти к содержимому

Kleure van die Reënboog | Afrikaanse Kinderliedjies | Afrikaanse Kindervideos

Juffrou Linky

0:00 / 0:00

Kleure van die Reënboog | Afrikaanse Kinderliedjies | Afrikaanse Kindervideos

2 908 834 просмотра · 2 года назад
Juffrou Linky
66,4 тыс. подписчиков
2 908 834 просмотра · 2 года назад
Leer van die kleure van die reënboog saam met Juffrou Linky. 🌈 🌈🌈 Oorspronklike Lirieke en Musiek: Juf. Linky Regisseur, Redakteur en Vervaardiger: Retief van der Liefde Klank meng en versorging: Regard Grobler Lirieke: Refrein: Ken jy al die kleure van die reënboog Rooi, oranje, geel en groen Blou, indigo en pers Kan jy al die kleure noem? Vers 1: Rooi soos 'n aarbei Oranje soos 'n naartjie Geel soos 'n suurlemoen Groen soos 'n kiwi Blou soos 'n bessie Pers soos 'n druiwetros Voorrefrein: Kom nou maatjies, dans soos die reënboog Heen en weer met armpies hoog Draai in die rondte, om en om Herhaal Refrein. Vers 2: Rooi soos tamaties Oranje soos pampoen Geel soos 'n mielie en wat van groen? Groen soos spinasie Blou soos 'n kasie Pers soos 'n eiervrug Herhaal voorrefrein en refrein. As jy baat vind uit ons videos en ons wil ondersteun, oorweeg gerus om 'n donasie te maak of 'n lidmaat te word. 💰 Ondersteun: https://buymeacoffee.com/juffroulinky ✉️ Epos: misslinkychannel@gmail.com 📣Cameo (vir persoonlike videos): www.cameo.com/juffrou_linky 👤 Facebook:   / juflinky   📷 Instagram: https:   / juflinky   ⭐ Engelse Kanaal - Miss Linky Youtube Channel:    / misslinkyeducationalvideos   🛒 Visit our shop: https://www.misslinky.com © 2024 Retief Entertainment (PTY) Ltd. All rights reserved.