Перейти к содержимому

Oggenddiens | Sondag 11 Oktober 2026 | Om dit te maak | Ds. Steve Oxton

NHKA Swartkop

0:00 / 0:00

Oggenddiens | Sondag 11 Oktober 2026 | Om dit te maak | Ds. Steve Oxton

255 просмотров · Трансляция закончилась 17 ч назад
NHKA Swartkop
1,23 тыс. подписчиков
255 просмотров · Трансляция закончилась 17 ч назад
In hierdie diens kyk ons na die vraag: "Wat beteken dit 'om dit te maak'"? Kom ervaar die verrassende antwoord wat die Here deur sy Woord vir ons gee. Hierdie Sondag bevestig ons ook nuwe Ouderlinge en Diakens in hul ampte. En dra die Matrieks van 2026 in gebed op vir die komende eindeksamen. Tema: Om dit te maak... Skriflesing: Eksodus 32:1-14 & Matteus 22:1-10 Indien jy graag 'n bydrae wil maak om ons bediening te ondersteun, druk gerus op die volgende skakel om 'n deurkollekte of donasie te maak: https://pay.yoco.com/nerderduitsch-he...