Jesaja 40 | Die Skepper gee krag aan wie op Hom wag! | Ds. HH van Alten
Vrye Gereformeerde Kerk - Pretoria
0:00 / 0:00
Jesaja 40 | Die Skepper gee krag aan wie op Hom wag! | Ds. HH van Alten
427 просмотров · Трансляция закончилась 6 л. назад
Vrye Gereformeerde Kerk - Pretoria
873 подписчика
427 просмотров · Трансляция закончилась 6 л. назад
Erediens - 22 Mar 2020 (Aanddiens)
Liturgie (aand)
Votum Ps. 121:1
Seëngroet: Genade vir julle en vrede van God ons Vader, en van die Here Jesus Christus. Amen.
Sing Skr. 22:9-11
Gebed
Lees: Jesaja 40
Sing Ps. 73:10-12 (n.a.v. die “Troos, troos” van Jes. 40:1)
Teks: Jesaja 40:30-31
Preek
Amenlied Ps. 91:1-4 (op die ‘Afrikaanse’ wysie, indien moontlik)
Dankgebed
Geloofsbelydenis (ek sê op)
Kollekte
Slotsang Ps. 91:5-8
Seën: Die Here sal jou seën en jou behoed, die Here sal sy aangesig oor jou laat skyn en jou genadig wees, die Here sal sy aangesig oor jou verhef en aan jou sy vrede gee. Amen.