Kallie maak kennis met ... Geordin Hill-Lewis, leier van die DA.
AfriForum
0:00 / 0:00
Kallie maak kennis met ... Geordin Hill-Lewis, leier van die DA.
3 818 просмотров · 4 ч назад
AfriForum
75,6 тыс. подписчиков
3 818 просмотров · 4 ч назад
𝙆𝙖𝙡𝙡𝙞𝙚 𝙢𝙖𝙖𝙠 𝙠𝙚𝙣𝙣𝙞𝙨 ... is ’n kort geselsprogram waar Kallie Kriel met bekende figure praat oor aktuele sake en soms ligte onderwerpe. Hy vind ook meer uit oor die gaste self.
AfriForum is nie tot enige politieke party verbind nie en skryf nie aan sy lede voor vir wie om te stem op 4 November nie. In hierdie reeks gee AfriForum wel aan die leiers van verskillende politieke partye die geleentheid om hul beleid te verduidelik, sodat lede ’n ingeligte besluit kan neem vir wie om te stem.
Ook beskikbaar op AfriForumTV.