Перейти к содержимому

Helderberg Bybelskool - Geskrifte (Sessie 7) | 19 Augustus 2026

Helderberg Gemeente

0:00 / 0:00

Helderberg Bybelskool - Geskrifte (Sessie 7) | 19 Augustus 2026

31 просмотр · 2 недели назад
Helderberg Gemeente
2,38 тыс. подписчиков
31 просмотр · 2 недели назад
Hierdie is die sewende en laaste sessie van vanjaar se Bybelskool. "Ons is besig met ons ontdekkingstog deur die Ou Testament en sluit af met die sogenaamde "Geskrifte". Wil jy meer oor die volgende Bybelboeke weet? Job, Psalms, Spreuke, Prediker, Hooglied, Esra, Nehemia, ens. Hierdie Bybelboeke help ons op 'n praktiese manier om in die teenwoordigheid van die Here te leef." - Danie O'Kennedy Ns. Indien jy die vorige sessie wil sien, gaan na:    • 2026 Bybelskool met Danie O'Kennedy   Hou ons webblad en sosiale media dop om te sien wanneer Bybelskool weer begin: Webblad: https://www.nghelder.co.za Facebook:   / helderberggemeente   Instagram:   / helderberggemeetedigitaal