Перейти к содержимому

Meer as 20 000 daag op om die Gelofte te herdenk ~ Onderhoud met Danie Langner

Boermedia

0:00 / 0:00

Meer as 20 000 daag op om die Gelofte te herdenk ~ Onderhoud met Danie Langner

8 409 просмотров · 3 года назад
Boermedia
30,1 тыс. подписчиков
8 409 просмотров · 3 года назад
'n Volk is besig om op te staan. Meer as 20 000 daag op om die Gelofte te herdenk. Ons voorouers het geweet wat se verantwoordelikheid dit op die opkomende geslagte sou plaas. Raak ontslae van die toring-van-babel narratief, God het ons juis geskei om tale, families en nasies te moet wees. Luister mooi wat sê Danie Langner oor ons identiteit. Ons mag 'n volk wees!!