Hoërskool Punt verwelkom Gorries
Group Editors
0:00 / 0:00
Hoërskool Punt verwelkom Gorries
2 050 просмотров · 7 лет назад
Group Editors
12,6 тыс. подписчиков
2 050 просмотров · 7 лет назад
Die skool is n vistenk en die nuwe graad 8s is almal Gorries wat hul identiteit in die tenk moet vind en totdat hulle volwaardige Visse is. Pret en plesier met waardevolle lewenslesse word hierdie week op die skoolterrein geleer.
Lees meer by: http://bit.ly/2siEDyF
Video: Tersia Marais, Mossel Bay Advertiser