Перейти к содержимому

VERSLAWING ONTBLOOT | 27 SEPTEMBER 2026 | 09:00 | RICHARD MURPHY

Soteria Gemeente

0:00 / 0:00

VERSLAWING ONTBLOOT | 27 SEPTEMBER 2026 | 09:00 | RICHARD MURPHY

29 просмотров · 7 часов назад
Soteria Gemeente
559 подписчиков
29 просмотров · 7 часов назад
27 SEPTEMBER | 09:00 | VERSLAWING ONTBLOOT Hierdie Sondag deel Richard Murphy van His Heart sy persoonlike getuienis oor sy eie stryd met verslawing. Sy geskiedenis van dwelmverslawing maak hierdie nie net ’n boodskap nie — dit is ’n lewenspad wat hy al vir 30 jaar saam met mense stap wat vasgevang is in verslawing. Verslawing raak meer mense as wat ons besef. Oor die afgelope twee dekades het die vyand nuwe, onsigbare kettings ontwikkel — dinge wat nie altyd van buite af sigbaar is nie. Jy mag selfs ná hierdie gesprek tot die ongemaklike besef kom dat jy self gebind is, al lyk jou lewe vir almal rondom jou heeltemal “in orde”. Hierdie Sondag gaan oor waarheid, hoop en vryheid. Maak seker die mense wat hierdie moet hoor, kry die uitnodiging.