Baby,kan ek jou hero wees.
Rising Star Studios
0:00 / 0:00
Baby,kan ek jou hero wees.
109 просмотров · 8 дн. назад
Rising Star Studios
22 подписчика
109 просмотров · 8 дн. назад
🎧 NUWE VRYSTELLING: "BABY, KAN EK JOU HERO WEES? " 🎶
Dit gaan oor 'n selfversekerde ou wat 'n meisie se hart probeer wen. Hy belowe nie om perfek te wees nie, maar gebruik sy sjarme, humor en speelse persoonlikheid om haar te wys dat hy die regte ou vir haar kan wees.
As jy van die liedjie hou, teken gerus in op die kanaal. Dit is heeltemal gratis! 🙌
👍 Like die liedjie
🔗 Deel die skakel met jou vriende en familie.