Erediens NG Kerk Berg-en-Dal, 18 Oktober 2026, 9:30, Ds. Johan Marais
NG Kerk Berg-en-Dal
0:00 / 0:00
Erediens NG Kerk Berg-en-Dal, 18 Oktober 2026, 9:30, Ds. Johan Marais
167 просмотров · Трансляция закончилась 5 дней назад
NG Kerk Berg-en-Dal
1,03 тыс. подписчиков
167 просмотров · Трансляция закончилась 5 дней назад
Welkom by ons erediens (09:30)
Snapscan: https://pos.snapscan.io/qr/s6-sNLPw
Vrae oor die erediens: kantoor@bergendalkerk.co.za
Kontak ons: 073 180 3193
Skriflesing: Psalm 33
Indien u nie van Bloemfontein is nie, maar tog by ons gemeente wil inskakel, is u welkom om by ons E-wyk aan te sluit. Kontak gerus vir Mia de Jager - 060 641 3125