Reon Pienaar oor Suid-Afrika se stortingsterreine wat oorvol raak | 9 Oktober 26
Die GROOT Ontbyt
0:00 / 0:00
Reon Pienaar oor Suid-Afrika se stortingsterreine wat oorvol raak | 9 Oktober 26
643 просмотра · 2 дн. назад
Die GROOT Ontbyt
36,2 тыс. подписчиков
643 просмотра · 2 дн. назад
Reon Pienaar, die president van die Instituut vir Afvalbestuur van Suidelike Afrika, sluit vanoggend by ons aan om te gesels oor Suid-Afrika se stortingsterreine wat oorvol raak en die voorspelling dat ons oor 'n paar jaar nie meer spasie gaan hê nie.
#opigeelbank
#diegrootontbyt
#kyknet