2025 08 10 Hoe behou ons ons geloof en ons waardes
Pieter Jacobs
0:00 / 0:00
2025 08 10 Hoe behou ons ons geloof en ons waardes
16 просмотров · 1 год назад
Pieter Jacobs
24 подписчика
16 просмотров · 1 год назад
Ons het die vorige week na Jesaja 5:1 – 2; 16–24 as skriflesing geluister met vers 20 as teks vers - “Ellende wag vir dié wat sleg goed noem en goed sleg, wat van duisternis lig maak en van lig duisternis, wat bitter soet noem en soet bitter." Ons het gesien hoe die morele kompas van die samelewing besig is om te draai. Die vraag waarmee ons vandag sit, is: Hoe bly ’n Christen staande in so ’n wêreld? Hoe behou ons ons geloof, ons waardes, ons identiteit in Christus, terwyl alles om ons verander?