Перейти к содержимому

20190714 Ds Chris Liebenberg Hand 12 Glo jy wat jy bid

Afrikaanse Kerk New Zealand

0:00 / 0:00

20190714 Ds Chris Liebenberg Hand 12 Glo jy wat jy bid

96 просмотров · 7 лет назад
Afrikaanse Kerk New Zealand
182 подписчика
96 просмотров · 7 лет назад
Die tema van hierdie boodskap is - "Glo jy wat jy bid?" Het ons gebede maar net 'n gewoonte geword? Is ons gebede maar iets soos 'n inkopie lys? Deel hierdie treffende boodskap met ander mense, familie en vriende. Sluit gerus by ons aan vir 'n Afrikaanse Kerk erediens boodskap gelewer deur Ds. Chris Liebenberg. Besoek gerus die Afrikaanse Kerk New Zealand se YouTube kanaal vir meer boodskappe. Die boodskap was gelewer op 14 Julie 2019. Krediet: Opname datum: 20190714 Ds. Chris Liebenberg is verbonde aan die Afrikaanse Kerk Hawke's Bay en Palmerston North Gemeentes. Skakel:    • 20190714 Ds Chris Liebenberg  Hand 12 Glo ...