Перейти к содержимому

The Jesus Way | 'n Verhaal van Twee Tafels

Grow Church Witbank

0:00 / 0:00

The Jesus Way | 'n Verhaal van Twee Tafels

85 просмотров · Трансляция закончилась 2 недели назад
Grow Church Witbank
1,07 тыс. подписчиков
85 просмотров · Трансляция закончилась 2 недели назад
Wat bring jy na die tafel? 🍞 In ’n Verhaal van Twee Tafels kyk ons na die tafels wat Jesus in die tempel omgegooi het, en die tafel waar Hy brood en die beker met sy dissipels gedeel het. By die een wys Hy wat verkeerd geraak het met aanbidding. By die ander een nooi Hy ons in die verbond wat Hy aanbied. Hierdie Sondag praat ons oor offers, die toestand van ons harte, en wat verander wanneer ons regtig verstaan wat Jesus vir ons op die tafel geplaas het. Skakel regstreeks in by Grow Church. Daar is plek vir jou aan die tafel. 🤍 Johannes 2:13–17 | Markus 14:22–24 | Genesis 4:3–7 | Psalm 51:16–17