Перейти к содержимому

Joggie Jansen antwoord 15 blitsvrae

Legacy Boards

0:00 / 0:00

Joggie Jansen antwoord 15 blitsvrae

14 918 просмотров · 3 месяца назад
Legacy Boards
1,02 тыс. подписчиков
14 918 просмотров · 3 месяца назад
🏉 Joggie Jansen in die warmstoel in die 15 Legends Series! 🟢🟡 In hierdie spesiale 15-vraag segment gesels ons met die legendariese Springbok-senter Joggie Jansen — ’n man wat sy naam diep in Suid-Afrikaanse rugbygeskiedenis ingegraveer het. Van groot wedstryde, onvergeetlike spanmaats en moeilike teenstanders, tot daardie oomblikke wat net ware Springbokke verstaan — hierdie is ’n heerlike, eerlike en nostalgiese kykie na ’n goue era van rugby. 🇿🇦🏆 Sit terug, geniet die stories, en vier saam met ons die manne wat die pad gebaan het. 👉 Like die video, los ’n comment, en subscribe tot die kanaal sodat jy nie die volgende Legacy-Boards.com onderhoud misloop nie! #LegacyBoards #15LegendsSeries #JoggieJansen #Springboks #SpringbokRugby #RugbyHistory #SouthAfricanRugby #BokLegends #RugbyLegends #GreenAndGold #SA Rugby #RugbyHeritage