Перейти к содержимому

Vetkoekpaleis episode 10, Die liefdesdriehoek

SABC

0:00 / 0:00

Vetkoekpaleis episode 10, Die liefdesdriehoek

605 107 просмотров · 12 лет назад
SABC
207 тыс. подписчиков
605 107 просмотров · 12 лет назад
Frikkadel vra vir Worsie om "tydelik" die bevel by die Vetkoekpaleis oor te neem wanneer Fogele en Sheridon handgemee raak oor Boddy Lee by Hyper Hair. Die storie begin wanneer Frikkadel Delport sy eie take-away-besigheid begin, nadat sy werk personeel moes verminder. Hy huur vir hom assistente, met wisselende gevolge. Frik besef ook dat dit nie altyd so maklik is om jou eie besigheid te hê nie, veral nie as jy boonop ´n vrou het om gelukkig te hou nie! Het jy die episode geniet? Koop sommer die hele reeks! E-pos net content@sabc.co.za Visit our website http://www.sabc.co.za Like us on Facebook   / sabcportal   Follow us on Twitter   / sabcportal