Перейти к содержимому

Van Lyding tot Hoop - Romeine 8 : 16-18

ALLEENLIK DIE WOORD

0:00 / 0:00

Van Lyding tot Hoop - Romeine 8 : 16-18

16 просмотров · 8 дн. назад
ALLEENLIK DIE WOORD
28 подписчиков
16 просмотров · 8 дн. назад
Romeine 8.16-18 “Van Lyding tot Hoop.” Skrifverwysings • Romeine8:16-17 Die HEILIGE GEES verseker ons dat ons kinders van GOD is. Daarom is ons ook erfgename van GOD en mede-erfgename van CHRISTUS. • Ons deel nou in die lyding wat met ons verbondenheid aan CHRISTUS gepaardgaan, met die vaste verwagting dat ons ook saam met Hom verheerlik sal word. • Die Boek van Job Beskryf Job se lyding en herstel • Genesis 37–50 – Die geskiedenis van Josef; sy lyding (slaaf, kerker) en latere verheerliking as onderkoning. • 1 en 2 Samuel – Die lewe van Dawid; sy jare van vlug en pyn in die woestyn voor sy bevestiging as koning., maar ook sy latere lewe. • Daniel 1,2 en 3: Die wedervaringe van Daniel en sy drie vriende • Israel se geskiedenis: • Eksodus 12–14 — Die uittog uit Egipte. • Eksodus 15 – Deuteronomium 34 — Die woestyntog. • Josua 1–4 — Die intog in die Beloofde Land. • Josua 21:43–45 — GOD vervul sy beloftes. KATEGORIEË VAN LYDING: LYDING AS 'N ROEPING EN VOORREG Filippense 1:27–30 en 1 Petrus 2:21–25 – LYDING AS 'N GELOOFSWERKLIKHEID: Johannes 16:1–4, 20, 22, 32,33 LYDING AS GELOOFSTOETS 1 Petrus 4:12–19 Teksvers: Romeine 8:18 – Die weegskaal van die werklikheid; dat huidige lyding nie opweeg teen toekomstige heerlikheid nie. WAAROM GELOWIGES NIE HOEF TE VREES NIE: • God is met ons: Jesaja 41.10 • God sal ons nooit verlaat nie Hebreërs 13.5,6 • CHRISTUS het die wêreld oorwin Johannes 16.33 • Niks kan ons van GOD se liefde skei nie. Romeine 8,38,39 GOD MOEDIG DIE GELOWIGE VOORTDUREND AAN OM HOM TE VERTROU EN NIE TE VREES NIE: Ons hoef nie te vrees nie … Skrifverwysing 1. Mense wat ons bedreig Matteus 10:28; Hebreërs 13:6 2. Omstandighede wat ons oorweldig Psalm 46:2–4 3. Oorloë en berigte van oorloë Matteus 24:6 4. Die toekoms en wat dit mag inhou Matteus 6:31–34 5. Die mag van ons vyande Deuteronomium 20:1–4 6. Die dood Hebreërs 2:14–15; 1 Korintiërs 15:54–57 7. Lyding ter wille van CHRISTUS 1 Petrus 3:14; Openbaring 2:10 8. Die bedreigings van die wêreld Johannes 14:27; 16:33 9. Gebrek aan wat ons nodig het Psalm 23:1–4; Matteus 6:25–33 10. Die verlatenheid en eensaamheid Deuteronomium 31:6, 8 ; Hebreërs 13:5–6 11. Slegte tyding Psalm 112:7 12. Ander mense se dreigemente Jesaja 8:12–13 13. Die donker tye waardeur ons gaan Psalm 23:4