Перейти к содержимому

Here vorm my

Marinda De Lange Encouragement

0:00 / 0:00

Here vorm my

258 просмотров · 2 нед. назад
Marinda De Lange Encouragement
103 подписчика
258 просмотров · 2 нед. назад
Het jy 'n begeerte dat die Here jou moet vorm soos Hy in Sy goddelike plan vir jou lewe het? Ek weet dit is nie maklik nie, maar dit is die beste. Wees gewillig om die klei in die Meester pottebakker se hande te wees, so kan ons 'n kanaal wees wat Hy tot Sy eer kan gebruik. Moenie opgee in die seisoen waarin jy is nie. God is saam met jou in hierdie seisoen.