Перейти к содержимому

Psalm 5 AFR DVK (v 2.2)

Jaco Vorster

0:00 / 0:00

Psalm 5 AFR DVK (v 2.2)

7 просмотров · 5 дн. назад
Jaco Vorster
63 подписчика
7 просмотров · 5 дн. назад
Psalm 5 Psalm 5 – AFR DVK Gee gehoor aan my woorde, o HERE. My stem sal U in die môre hoor. U is nie ’n God wat behae in goddeloosheid het nie. Maar ek sal in u huis kom en voor u heilige tempel neerbuig. Laat almal wat op U vertrou, juig. U sal die regverdige seën en hom soos met ’n skild omring. Luister na die volledige Psalm in Afrikaans uit die AFR DVK. #Psalm5 #AFRDVK #Psalms #Afrikaans #Bybel #Skriflied