Перейти к содержимому

Dwelmverslaafde ná jare op straat: ‘Ek soek hulp, nie geld nie’

LiG: God se krag in my krisis

0:00 / 0:00

Dwelmverslaafde ná jare op straat: ‘Ek soek hulp, nie geld nie’

9 417 просмотров · 2 года назад
LiG: God se krag in my krisis
5,39 тыс. подписчиков
9 417 просмотров · 2 года назад
Garrow Coetzee se “vorige” lewe laat jou aan ’n fliek dink. Op 14 was hy ’n alkoholis en op 15 was hy ’n dwelmverslaafde. Ná skool het hy op straat beland en vir agt jaar in bosse geslaap terwyl hy by huise ingebreek of motors gesteel het. Maar op ’n dag het iemand, wat gehoorsaam aan God was, by hom langs die pad gestop en hom vir middagete geneem. Só het sy pad na genesing begin ... Vervaardig deur Pop24 in vennootskap met Bybel-media. Stuur 'n e-pos na getuig@lig.co.za en deel ook jóú getuienis met ons.