Перейти к содержимому

En Route Italië Bybeltoer #11 - Ons Christelike Mindset

Oosterlig

0:00 / 0:00

En Route Italië Bybeltoer #11 - Ons Christelike Mindset

202 просмотра · 1 месяц назад
Oosterlig
4,73 тыс. подписчиков
202 просмотра · 1 месяц назад
Agtergrond: 1A | Joodse Lyfstraf - https://www.tabletmag.com/sections/sc... Hierdie Bybeltoer bestaan uit 11 sessies. Die doel van En Route is om mense se lewens te verbind met die volle, lewende Woord met al sy nuanse, sodat die verhaal so saamsmelt met ons eie dat dit één verhaal word. Hou Oosterlig se platforms dop vir meer inligting oor ons volgende Bybeltoer. Hoop ons sien jou by die volgende een. Download en luister na die audio op die Oosterlig-App. Oosterlig se eredienste vind elke Sondag om 08:00 (in-persoon & aanlyn) | 10:00 (in-persoon) en om 17:30 (In-persoon) plaas. Kontak ons by 012 993 5437 | info@oosterlig.co.za https://oosterlig.co.za/