Перейти к содержимому

Bets en Patrys se Miskien Eendag het aangebreek

Caitlyn Marais

0:00 / 0:00

Bets en Patrys se Miskien Eendag het aangebreek

55 просмотров · 1 мес. назад
Caitlyn Marais
85 подписчиков
55 просмотров · 1 мес. назад
Dit maak nie saak hoe oud jy is nie — daar is altyd tyd om jou “miskien eendag” te vind. ❤️ Want drome het nie ’n ouderdomsperk nie. Soms wag daardie droom net vir die regte oomblik om ’n werklikheid te begin word. ✨ Bets, Patrys en Jaap wys vir ons dat “miskien eendag” nie net vir jongmense is nie. 😉🎬 Wat is jóú “miskien eendag”? Vertel ons in die comments — dalk is vandag die dag om dit te begin. 👇 " #MiskienEendag #CaitlynMarais #BetsEnPatrys #AfrikaansMusiek #AfrikaansHumor #SAMusic #reels #reelsinstagram