Перейти к содержимому

Die vrae wat Dawid Kruiper se dood bring

Die Burger

0:00 / 0:00

Die vrae wat Dawid Kruiper se dood bring

2 630 просмотров · 14 л. назад
Die Burger
9,2 тыс. подписчиков
2 630 просмотров · 14 л. назад
Op 30 Junie 2012 is Dawid Kruiper (76) by Witdraai sowat 2 ure se ry noord van Upington in die Noord-Kaap begrawe. Dit was 'n staatsbegrafnis en sowat 2 000 roubeklaers het opgeruk na die rooi duine van die Kalahari, waar Kruiper langs sy vrou Sanna ter aarde bestel is.