Перейти к содержимому

Antoinette Pienaar op Theefontein video 57

Bruis - Afrikaanse tydskrif

0:00 / 0:00

Antoinette Pienaar op Theefontein video 57

2 260 просмотров · 1 год назад
Bruis - Afrikaanse tydskrif
2,21 тыс. подписчиков
2 260 просмотров · 1 год назад
STOUTIGHEID OP ‘N SONDAG Antoinette Pienaar sê in haar tyd was daar geslaap op ‘n Sondagmiddag. Maar nie sy nie… sy en haar vier susters was onmoontlik stout! Só het sy een Sondagmiddag gewonder of ‘n mens se hare sou brand indien jy dit aan die brand steek. Ons plaas elke Sondag ‘n nuwe video van Antoinette op Bruis se Facebook- en Instagram-blad, ons webtuiste www.bruis.co.za, en YouTube-kanaal Bruis - Afrikaanse tydskrif. Kontak gerus vir Antoinette by info@karookruie.co.za. Geniet die video!