Перейти к содержимому

Rihanna Karaoke Cape Town Stadium 16 October 2013

Son Koerant

0:00 / 0:00

Rihanna Karaoke Cape Town Stadium 16 October 2013

15 834 просмотра · 13 лет назад
Son Koerant
17 тыс. подписчиков
15 834 просмотра · 13 лет назад
KYK HIER, HET RIHANNA VIR KAAPSTAD KOM KARAOKE HOU? RIHANNA-koors het in Kaapstad uitgebreek en Woensdagaand het Riri se fans in hul hordes uitgedos na die Kaapstad-stadion gegaan. Baie mense was die josie in oor hulle meen Riri het nie self gesing nie --#lipsync het omtrent op Twitter ge-trend. Son was daar(Jip, ons moet mos alles sien) en het vir julle 'n video saamgestel. Die groot vraag is nou of sy gesing het en of sy ge-lip-sync het. Wat dink jy?