Wat Bedoel Jesus? - 1 September - Bybelbrokkies (DAGSTUKKIES VIR STILTETYD)
Danie Matthee
0:00 / 0:00
Wat Bedoel Jesus? - 1 September - Bybelbrokkies (DAGSTUKKIES VIR STILTETYD)
3 786 просмотров · 4 дня назад
Danie Matthee
12,3 тыс. подписчиков
3 786 просмотров · 4 дня назад
#dagstukkie #motivering #bybelstudie
Die Skriflesing vir vandag se Bybelbrokkie is Johannes 8:28 en ek praat oor iets intressant wat die kruis vir ons oor Jesus wys. Vanjaar se Bybelbrokkies het die tema: 'Jesus het gesê' en ons staan stil by Jesus se woorde in die vier Evangelies en Openbaring. Begin jou dag met God en gebruik gerus hierdie dagstukkie in jou stiltetyd. My gebed is dat hierdie kort Bybelbrokkies jou sal help om jou dag met God te begin, maar nie net dat jy daarna sal luister nie, maar ook self jou Bybel sal lees en sal neerskryf wat jy by God hoor.
Indien jy 'n gebedsversoek het, laat dit asseblief vir my in die opmerkings hieronder.
Om as 'n 'Member' aan te sluit: / @daniematthee
Om die bediening te ondersteun:
Rekeningbesonderhede
Naam: Obed
Bank: Capitec
Spaarrekening no: 1358097036
Takkode: 470010
Om te adverteer of 'n video te borg:
Stuur 'n e-pos na daniem1277@gmail.com
Ek hoop hierdie video beteken vir jou iets en dat God jou daardeur sal seën. SUBSCRIBE en SHARE asseblief ook die video met jou vriende en familie.