Перейти к содержимому

KYK: Só ry jy die Karoo se branders

Netwerk24 Video

0:00 / 0:00

KYK: Só ry jy die Karoo se branders

1 212 просмотров · 10 л. назад
Netwerk24 Video
48,2 тыс. подписчиков
1 212 просмотров · 10 л. назад
Tom Hickman van Williston wag al 27 jaar vir die kans om in dié Karoo-dorpie in die Noord-Kaap se strate branderplank te ry. Netwerk24 het foto’s van sy poging gepubliseer nadat hy aan Die Burger vertel het dat hy gedink het die donderbui, wat Maandagmiddag oor dié dorp uitgesak het, sal die watervlak diep genoeg vir branderplankry maak. Dit het hom uiteindelik die kans gegee om die aktiwiteit op sy “kluitklaplysie” af te merk. Maar dit was nie maklik nie . . .