Перейти к содержимому

Posduif - Waar Ek My Lippe Neerlê (Official Music Video)

Posduif

0:00 / 0:00

Posduif - Waar Ek My Lippe Neerlê (Official Music Video)

53 104 просмотра · 2 г. назад
Posduif
2,1 тыс. подписчиков
53 104 просмотра · 2 г. назад
Official Music Video for "Waar Ek My Lippe Neerlê" by Posduif. Download or stream hier - https://selectmusiek.lnk.to/WEMLN Follow Posduif on Social Media: Facebook -   / posduiflive   Instagram - https://www.instagram.com/posduif_liv... TikTok – https://www.tiktok.com/@posduif_band?... Select Website – https://selectmusiek.co.za/posduif/ Director - Kyle White Production assistant - Patrick Kondowe Make up artist - Leila Hayward Editor/colourist - Kyle White Waar Ek My Lippe Neerlê - Lirieke Ek het dit als Ek het dit nou Wat ek het is nie in ‘n woordeboek nie Weet ek het als van jou Ek kan jou soet somer soene op my kussing ruik Na die tequila shots by die bar Al het ons ‘n kopseer, kom ons doen dit weer Ons dans is vêr van klaar Tussen die skare Trek ek jou nader Vingers deur jou hare Kannie glo ek’t jou gekry Jou lippe land hard op my Op my in die oggend Op my in die aand en Ek het hard geval, jy’t geweet ek sal Jy’s al wat ek wil hê Jy’s waar ek my lippe neerlê Jy’s ‘n plaas - meisie Verlief geraak op die stad - dis crazy Lig in die nag, aan of af Jy’s als wat ek wil hê Jy’s waar ek my lippe neerlê Ek het dit als Ek het dit nou Wat ek lief het is nie ‘n amateur gedig nie Dis die hele verhaal van jou Ek kan jou warm winter wange op my borskas voel Jou aanhou soen selfs as almal staar Kom ons gee ‘n vertoning wat ons onsself verloor in Ons dans is vêr van klaar Tussen die skare Trek ek jou nader Vingers deur jou hare Kannie glo ek’t jou gekry Jou lippe land hard op my Op my in die oggend Op my in die aand en Ek het hard geval, jy’t geweet ek sal Jy’s als wat ek wil hê Jy’s waar ek my lippe neerlê Jy’s ‘n plaas - meisie Verlief geraak op die stad - dis crazy Lig in die nag, aan of af Jy’s als wat ek wil hê Jy’s waar ek my lippe neerlê Op my in die oggend Op my in die aand en Ek het hard geval, jy’t geweet ek sal Jy’s als wat ek wil hê Jy’s waar ek my lippe neerlê Jy’s ‘n plaas - meisie Verlief geraak op die stad - dis crazy Lig in die nag, aan of af Jy’s als wat ek wil hê Jy’s waar ek my lippe neerlê Music video by Posduif performing Waar Ek My Lippe Neerlê. (C) 2023 Sony Music Entertainment Africa (Pty) Ltd / Platinum Musiek (Pty) Ltd http://vevo.ly/fuKWLZ #Posduif #WaarEkMyLippeNeerlê