Перейти к содержимому

KSM Bybelskool | 2 Sept. | Handelinge I Hoofstuk 17

Kerksondermure

0:00 / 0:00

KSM Bybelskool | 2 Sept. | Handelinge I Hoofstuk 17

1 173 просмотра · 5 дней назад
Kerksondermure
16,1 тыс. подписчиков
1 173 просмотра · 5 дней назад
Hoofstuk 17 van die boek Handelinge is vol betekenis. Van aanvanklike weerstand tot ‘n groep wat werklik die Skrif ondersoek het om seker te maak dat dit wat Paulus sê die waarheid is na verdere teenkanting en uiteindelik ‘n baie spesiale interaksie tussen Paulus en die lede van die Areopagus. Mag hierdie week se stil word werklik vir ons inspireer, uitdaag, aanraak en ook bemoedig waar nodig. 👉🏻 Skakel in:    • KSM Bybelskool | 2 Sept. | Handelinge I Ho...   NUWE VIDEO’S ELKE WEEK Aanlyn Oggendiens: Elke Sondag vroegoggend Aanlyn Bybelskool: Woensdae om 09:00 BESOEK OOK: Kinderdiens Playlist:    • KSM Lego and let God | Die toring van Babel   Soeklig Playlist:    • KSM Soeklig | 3 Oktober | The Da Vinci Cod...   TEKEN IN Bly op hoogte van gebeure by ksm deur in te teken vir ons weeklikse nuusbrief. VOLG ONS OP SOSIALE MEDIA: Facebook:   / kerksondermure   Instagram:   / kerksondermure   Volg ons online bybelschool soos ons hoofdstuk 6 van die boekhandeling bespreek. Kry dieper insig in die teks en studeer saam.