Перейти к содержимому

'N BOODSKAP AAN ROBBIE HEUER MET SY YOUTUBE KANAAL WAAR HY LASTERLIK IS TEENOOR SIENER VAN RENSBURG

Rudie Rousseau

0:00 / 0:00

'N BOODSKAP AAN ROBBIE HEUER MET SY YOUTUBE KANAAL WAAR HY LASTERLIK IS TEENOOR SIENER VAN RENSBURG

929 просмотров · 11 дн. назад
Rudie Rousseau
20 тыс. подписчиков
929 просмотров · 11 дн. назад
Kyk boetie jy moet baie vinnig weg kom van jou kerklike dogma en jou lasterlike aantuigings oor Siener van Renburg. As jy en duidelik weet jy niks van die Boervolk se geskienesis sal jy nie sulke TWAK ek wou 'n ander woord gebruik het kweit geraak het nie. Jy dink jy is baie oulik en ek vrees wat jy kweit raak in jou kerk teenoor mede kerkgangers. Mense het Siener 'n profeet gemaak. Hy het homself nooit self as 'n profeet verklaar nie. Maar nou kom jy en belaster hom op jou kanaal. Jy maak bewerings wat dieselfde is waar jy jou opleiding gekry het as 'n lasterlike sadis. As jy so aangaan gaan jy jou @### binnekort sien want die volk het al baie bose predikers as jy geken wat in die niet verdwyn het. My boodskap as 'n Boer gaan leer die Boervolk se geskiedenis. Vergewis jou van feite wat in die Aglo Boere Oorlog gebeur het. Jy gooi jou naam en jou naam van jou kerk weg op sosiale media.