Перейти к содержимому

Metro Noord "Final Push" - Lewenswetenskappe Vraestel 1

Learning Resources MNED

0:00 / 0:00

Metro Noord "Final Push" - Lewenswetenskappe Vraestel 1

11 153 просмотра · 3 года назад
Learning Resources MNED
2,66 тыс. подписчиков
11 153 просмотра · 3 года назад
Die doel van hierdie hulpbron is om te help met die finale voorbereiding vir die NSS eksamen. Vrae waarna verwys word in hierdie video: https://bit.ly/22mnfpws Vir vorige intervensies gaan kyk na: https://sites.google.com/wced.info/el... Vir vorige eksamenvrastelle gaan na: WCED ePortal https://wcedeportal.co.za/past-papers Ekstra hulpbronne per onderwerp: Menslike Voortplanting & Vertebrate Voortplanting: https://bit.ly/vertebrateenmenslikevo... Reaksie Op Omgewing (Mens): https://bit.ly/reaksieopomgewing Homeostase & Endokrienestelsel: https://bit.ly/homeostaseenendokriene... Plant Hormone: https://bit.ly/planthormone HOOFSTUKKE ____________________________________________________________ 00:00:00 Inleiding 00:01:14 Inleiding: Formaat van die NSS eksamenvraestelle 00:01:57 Inleiding: Die verspreiding van onderwerpe vir Vraestel 1 00:03:09 Inleiding: Uitleg van die vraestelle 00:04:05 Inleiding: Instruksies & Inligting vir elke vraestel 00:06:13 Inleiding: Eksamen wenke 00:11:48 Menslike voortplanting: Konsolidasie 00:28:49 Menslike voortplanting: Vraag 4 Nov 2020 00:31:52 Menslike voortplanting: Vraag 1 Nov 2021 00:33:46 Menslike voortplanting: Vraag 2 Nov 2020 00:37:33 Voortplanting in Vertebrate en Menslike voortplanting: Eksamenriglyne 00:38:21 Reaksie op die Omgewing: Menslike senuweestelsel - Konsolidasie 00:47:12 Reaksie op die Omgewing: Vraag 1.1 Nov 2019 00:49:30 Reaksie op die Omgewing: Vraag 1.2 Nov 2017 00:51:30 Reaksie op die Omgewing: Menslike Oog - Konsolidasie 00:56:13 Reaksie op die Omgewing: Vraag 1.4 Jun 2022 00:59:26 Reaksie op die Omgewing: Vraag 1.4 Jun 2019 01:01:42 Reaksie op die Omgewing: Vraag 2.2 Nov 2021 01:05:08 Reaksie op die Omgewing: Menslike Oor - Konsolidasie 01:10:37 Reaksie op die Omgewing: Vraag 3.4 Jun 2022 01:14:13 Reaksie op die Omgewing: Vraag 2.1 Nov 2020 01:17:51 Reaksie op die Omgewing: Eksamenriglyne 01:18:35 Endokrienestelsel en Homeostase: Konsolidasie 01:31:19 Endokrienestelsel en Homeostase: Vraag 1.1 Jun 2016 01:33:30 Endokrienestelsel en Homeostase: Vraag 1.5 Nov 2018 01:36:13 Endokrienestelsel en Homeostase: Vraag 3.2 en 3.3 Jun 2018 01:38:48 Endokrienestelsel en Homeostase: Vraag 3.2 Nov 2021 01:42:59 Endokrienestelsel en Homeostase: Vraag 2.3 Jun 2021 01:45:03 Endokrienestelsel en Homeostase: Vraag 3.1 Nov 2019 01:48:31 Endokrienestelsel en Homeostase: Vraag 3.4 Nov 2018 01:50:53 Endokrienestelsel en Homeostase: Vraag 2.2 Jun 2021 01:52:26 Endokrienestelsel en Homeostase: Eksamenriglyne 01:52:55 Planthormone: Konsolidasie 01:57:56 Planthormone: Vraag 3.1 Nov 2018 02:00:09 Planthormone: Vraag 3.1 Jun 2022 02:01:12 Planthormone: Vraag 2.2 Jun 2019 02:04:35 Planthormone: Vraag 3.4 Nov 2021 02:07:39 Planthormone: Eksamenriglyne 02:08:29 Afsluiting ____________________________________________________________ The Metro North Education District YouTube Channel is dedicated to sharing video resources including lesson plans, lesson demonstrations and great news. Follow us on Twitter, Instagram and Facebook @EducationMNED