Danny Smoke - Dans Met My (Official Music Video)
Danny Smoke и Select Musiek
0:00 / 0:00
Danny Smoke - Dans Met My (Official Music Video)
16 781 просмотр · 3 дн. назад
Danny Smoke и Select Musiek
16 781 просмотр · 3 дн. назад
Official Music Video for "Dans Met My" by Danny Smoke. Download or stream here - https://dannysmoke.sng.to/dans-met-my
Follow Danny Smoke on Social Media:
Instagram - https://www.instagram.com/dannysmokek...
TikTok – https://www.tiktok.com/@dannysmokekin...
Facebook - / dannysmokeofficial
Select Website – https://selectmusiek.co.za/danny-smoke/
DOP/Editor/Color Grading: Stephan van Huyssteen
Assistant: Emil Paul
Music video by Danny Smoke performing Dans Met My (Official Music Video).(C) 2026 Sony Music Entertainment Africa (Pty) Ltd / Precision Recording Studio (Pty) Ltd
#DannySmoke, #DansMetMyc, #NaamWeggooi #Belowe, #DikStukke, #YskasSkuif, #Carina, #Stadig #Lyftaal
Ek wil met jou dans
Kaalvoet in die sand
Jy staan eenkant met jou glas styf in jou hand
Ek wens jy kon jouself sien soos ek jou sien
Jy lyk so mooi
Ek kan nie wegkyk nie
Ek kan nie, ek gaan nie, ek wil nie
Ek sal nooit kan wegkyk nie
Dans met my
Blou jean-boeremeisie
Dans met my
In die maanlig, kom en dans met my
Jy's bitter mooi vir my
Kan ek vir jou dalk nog 'n rondte kry?
Vat 'n asem, wag vir my
Dan vat ons twee nog 'n spin
Dans met my
Jy sê jy verlang, dat die liefde aan jou hang
Gee jou hart vir my
Sit jou lippe teen my wang
Maak nou jou oë toe
Vergeet van als
Jy's veels te bang
Ek wil jou laat lewe
Wil jou wegvat, vir jou sterre vang
Ek kan nie, ek gaan nie, ek wil nie
Ek sal nooit kan wegkyk nie
Dans met my
Blou jean-boeremeisie
Dans met my
In die maanlig, kom en dans met my
Jy's bitter mooi vir my
Kan ek vir jou dalk nog 'n rondte kry?
Vat 'n asem, wag vir my
Dan vat ons twee nog 'n spin
Dans met my
Kyk diep in my, diep in my oë
Jy sal weer in ware liefde glo
Jou heupe, jou lippe
Jou hitte is net vir my bedoel
Dans met my
Blou jean-boeremeisie
Dans met my
In die maanlig, kom en dans met my
Jy's bitter mooi vir my
Kan ek vir jou dalk nog 'n rondte kry?
Vat 'n asem, wag vir my
Dan vat ons twee nog 'n spin
Dans met my
Blou jean-boeremeisie
In die maanlig, kom en dans met my
Jy's bitter mooi vir my
Kan ek vir jou dalk nog 'n rondte kry?
Vat 'n asem, wag vir my
Dan vat ons twee nog 'n spin
Dans met my
Dan vat ons twee nog 'n spin
Dans met my