Перейти к содержимому

ADAM - Ek Wens Elke Dag Was Kersfees (Studio Sessions)

adamgroep

0:00 / 0:00

ADAM - Ek Wens Elke Dag Was Kersfees (Studio Sessions)

13 869 просмотров · 11 лет назад
adamgroep
6,53 тыс. подписчиков
13 869 просмотров · 11 лет назад
Spesiaal vir ons ADAM's Familie!! Geseënde Kersfees! Musiek en lirieke: Hugo Ludik & Reynardt Hugo Vers: Ek krap in die kas vir die mooiste papier Bind dit toe met n lint om dit te versier Want die dag kom net een keer per jaar Daarom doen ek die spesiaal net vir haar Koor: Want vandag is dit weer Kersfees Al die liggies wat so brand Daar’s hoop en vrede op aarde Al is dit net vir vanaand Want dit voel vir my soos Kersfees Met jou hier aan my hand Ons sien die Suider-Kruis wat skyn Ons liefde vat weer vlam Ons familie bid weer saam Dis mos waaroor Kersfees gaan Ek wens elke dag was Kersfees want dan Elke, dag van ons lewe, is ons saam Vers 2: Al ons stemme weergalm deur die vuur Ma en pa en my geliefdes is ook hier Die branders breek so sag met die koms van die gety Mag die aand vir ewig by ons bly Brug: Ek wens dat elke mens, Se oe oop sal gaan En weet U’s gebore Eeue trug, op hierdie aand. Goud is nou landswyd beskikbaar by alle goeie musiek winkels of op itunes: https://itunes.apple.com/za/album/gou... Vold ons op Facebook:   / adamgroep   en Twitter:   / adamgroep   en ons Website: http://www.adamband.co.za en onthou om die video te share en te like! ;) Video: www.fathom.co.za