Перейти к содержимому

TYD — jy hardloop sonder asem, los jou voetspore in my vel.

MastermixJay

0:00 / 0:00

TYD — jy hardloop sonder asem, los jou voetspore in my vel.

842 просмотра · 5 дней назад
MastermixJay
616 подписчиков
842 просмотра · 5 дней назад
*TYD — jy hardloop sonder asem, los jou voetspore in my vel.* Party mense stap deur jou lewe... ander mense *bly in jou.* “TYD” is ’n emosionele reis deur verlange, aantrekkingskrag en daardie oomblikke wat jy nie kan terughou nie — selfs wanneer die tyd aanhou hardloop. 🎵 *TYD* 🎧 Original Music by *MasterMixJay* 👑 *MMJ — VOELdieVIBE!* Van *10 YEARS CLASSICAL PIANO TRAINING* tot *35 YEARS PROFESSIONAL DJ* — van vinyl tot AI, steeds op soek na daardie een gevoel wat musiek besonders maak. As hierdie een iets in jou wakker maak: **PLEASE SHARE • LIKE • FOLLOW and leave a comment. ❤️** #MasterMixJay #MMJ #VOELdieVIBE #TYD #AfrikaansMusic #AfrikaanseMusiek #OriginalMusic #SouthAfricanMusic #AIMusic #DJToProducer #NewMusic #AfrikaansSong #MusicProducer #IndependentArtist #LoveSong #RomanticMusic #SAArtists