Перейти к содержимому

Graad 10 Euklidiese Meetkunde Les5 Hoe om te bewys 'n vierhoek is 'n parallelogram

Online Maths by Miss Pythagoras

0:00 / 0:00

Graad 10 Euklidiese Meetkunde Les5 Hoe om te bewys 'n vierhoek is 'n parallelogram

78 просмотров · 2 нед. назад
Online Maths by Miss Pythagoras
6,45 тыс. подписчиков
78 просмотров · 2 нед. назад
*In hierdie video verduidelik ek die volgende inhoud:* Hoe om te bewys 'n vierhoek is 'n parallelogram In hierdie Playlist van 9 videos, verduidelik ek al die belangrikste konsepte en metodes wat jou sal help met graad 10, Euklidiese Meetkunde, en meer spesifiek tipiese vrae wat jy in die eksamen kan verwag. Hierdie is 'n inleidende hoofstuk in die graad 10 Wiskunde sillabus, en lê die grondslag vir die Wiskunde wat voorlê! Die onderwerpe wat ek bespreek in hierdie video reeks, oor die Euklidiese Meetkunde, is: -Les1 Hersiening van Meetkunde stellings (Graad9 werk) -Les2 Gelykvormige driehoeke -Les3 Kongruensie -Les4 Eienskappe van Vierhoeke -Les5 Hoe om te bewys 'n vierhoek is 'n sekere soort -Les6 Middelpunt-stelling -Les7 Eksamen Vrae Deel1 -Les8 Eksamen Vrae Deel2 -Les9 Eksamen Vrae Deel3 Ek verduidelik die voorbeelde stapsgewys sodat jy 'n idee kan kry oor hoe hierdie onderwerp in die eksamen gevra word, en ook om jou te help met jou eksamen voorbereiding. Of jy nou vir 'n toets of eksamen voorberei of net jou Wiskunde kennis wil opskerp, hierdie is die perfekte hulpbron vir goeie, kwaliteit inligting vir Suid Afrikaanse Wiskunde studente. Hierdie video's kan ook met sukses gekyk word deur graad 11 Wiskunde studente wat wil hersiening doen oor graad 10 Euklidiese Meetkunde. Daar is ook hoofstukke oor: Algebra Eksponente Faktorisering van Algebraïese Uitdrukkings Oplos van Vergelykings Trigonometrie Analitiese Meetkunde Statistiek Finansies Waarskynlikheid Kyk asb al die videos in die Playlist sodat jy 'n holistiese prentjie kan vorm oor hierdie hoofstuk in Wiskunde. Onthou ook om te 'subscribe' vir meer opvoedkundige Wiskunde video's! Jy is ook welkom om kommentaar te lewer, of beter nog, vertel AL jou vriende van Online Maths by miss Pythagoras! Daar is ook Playlists oor al die inhoud in die Wiskunde sillabus naamlik: Algebra, Trigonometrie, Analitiese Meetkunde, Statistiek. Playlist:    • Euklidiese Meetkunde Graad10   Kyk gerus ook na my webwerf www.onlinemaths.co.za #wiskunde #wisk #graad10wiskunde #graad10 #meetkunde #Euklidiesemeetkunde #onlinemathsbymissp