Superbook - Laat My Volk Gaan! - Seisoen 1 Episode 4
Superbook Southern Africa
0:00 / 0:00
Superbook - Laat My Volk Gaan! - Seisoen 1 Episode 4
601 просмотр · 1 мес. назад
Superbook Southern Africa
11,3 тыс. подписчиков
601 просмотр · 1 мес. назад
Terwyl hulle 'n lekker somer dag geniet, dink Chris, Joy en Gizmo terug aan hul Superboek avonture. Hoe hulle ookal probeer, kan hulle nie saamstem oor wat hul beste Superboek avontuur was nie. Skielik verskyn Superboek om hulle op die avontuur van 'n leeftyd te neem! Terwyl hulle saam met Moses reis, word hulle getuies van God wat hom oproep tot aksie vanuit 'n brandende bos.
Moses betwyfel homself, maar God moedig hom aan. Die kinders reis voort saam met hom deur die plae, die Uittog uit Egipte, en die skeiding van die Rooi See. Dit verbaas Chris hoe God 'n eenvoudige skaapwagter kan gebruik om die Israeliete te red. Wanneer die kinders huis toe terugkeer, stem hulle saam dat dit veruit hul beste avontuur was.
Laai die Superbook Kids Bible Toep af:
https://go.cbn.com/sbappsayt
Teken op vir Superbook Academy vandag:
superbookacademysa.com