Solidariteit Beweging gee vyf antwoorde op VSA se vyf versoeke
Solidariteit
0:00 / 0:00
Solidariteit Beweging gee vyf antwoorde op VSA se vyf versoeke
862 просмотра · 6 часов назад
Solidariteit
13,4 тыс. подписчиков
862 просмотра · 6 часов назад
Die Solidariteit Beweging, waarvan AfriForum en Solidariteit deel is, het op 29 September 2026 vyf antwoorde op die VSA se vyf versoeke tydens 'n mediakonferensie bekendgemaak. Die Amerikaanse regering het verlede jaar vyf versoeke aan die Suid-Afrikaanse regering gerig oor kwessies wat ʼn geskil tussen die twee lande ontketen het.
Die Solidariteit Beweging se vyf antwoorde het ten doel om oplossings vir die politieke en diplomatieke geskil tussen die twee lande te vind. Ons is daarvan oortuig dat dit in Suid-Afrika se nasionale belang is om goeie betrekkinge met die VSA te handhaaf, net soos met ander moondhede.