Перейти к содержимому

Pieter Groenewald: Die politiek is nie klaar met jou nie

Solidariteit

0:00 / 0:00

Pieter Groenewald: Die politiek is nie klaar met jou nie

5 702 просмотра · 9 часов назад
Solidariteit
13,4 тыс. подписчиков
5 702 просмотра · 9 часов назад
In hierdie episode van Minister van Menings verwelkom “Minister” Leré Nel ʼn regte-egte minister as gas: dr. Pieter Groenewald. Met die munisipale verkiesing om die draai gesels hulle oor sy siening van die politiek, jong mense se toekoms in Suid-Afrika en nog veel meer.