2026-09-06 Oggenddiens Ds Jannie van der Schyff
Gereformeerde Kerk Krugersdorp
0:00 / 0:00
2026-09-06 Oggenddiens Ds Jannie van der Schyff
245 просмотров · Трансляция закончилась 3 недели назад
Gereformeerde Kerk Krugersdorp
866 подписчиков
245 просмотров · Трансляция закончилась 3 недели назад
OGGENDDIENS 6 SEPTEMBER – Ds Jannie v d Schyff
Baie wêreldleiers en politici ly aan grootheidswaan. Dit beteken dat hulle hulleself oorskat. Hulle ken nie hulle beperkings nie. Hulle is verwaand. Grootheidswaan kom nie net onder wêreldleiers en politici voor nie. Dit kom onder mense uit alle sfere van die samelewing voor. Dit koms selfs in die kerk en onder kerklidmate voor. Daarom is dit belangrik dat elkeen van ons onsself sal ondersoek of ons nie ook soms aan grootheidswaan ly nie. Vra jouself af: Ken jy jou beperkings of oorskat jy soms jouself? Dink jy soms jy is groter of belangriker as wat jy werklik is? Onthou wat staan in Jakobus 4:6: “God staan die hoogmoediges teen, maar aan die nederiges gee Hy genade.” Daniël 4 is ’n illustrasie hiervan. Nebukadnesar vertel hoe God in sy lewe ingegryp het deur hom te verneder en aan hom genade te gee.
In die prediking gee ons aandag aan:
· God gryp in
· God heers
· God gee genade
Kollektes vir die Diens van Barmhartigheid en tweede vir die Hulpfonds
https://pos.snapscan.io/qr/PXMP43245
https://www.paypal.com/donate/?cmd=_s...