Besittings beheer, God bevry. - Dr. Griffel van Wyk - Sondag 30 Augustus 2026
Die Gereformeerde Kerk Rustenburg
0:00 / 0:00
Besittings beheer, God bevry. - Dr. Griffel van Wyk - Sondag 30 Augustus 2026
117 просмотров · Трансляция закончилась 8 дней назад
Die Gereformeerde Kerk Rustenburg
529 подписчиков
117 просмотров · Трансляция закончилась 8 дней назад
Skrifgedeelte: 1 Johannes 2:15-17
Spring na Skrifgedeelte en preek - 8:05
Spring na nagmaal bediening - 35:15
Oorsig: Mense dink oor die algemeen hulle is
slim en vry, met beheer oor hulle keuses en hulle
lewe om die dinge te kan kry wat hulle wil hê.
Maar hulle is blind daarvoor dat daardie dinge
hulle eintlik beheer.
Ons leer dat besittings en die waarde wat mense
daaraan koppel meestal eindig in teleurstelling
maar dat die evangelie en God se liefde die
eintlike ding is wat ons werklik vrymaak.