Перейти к содержимому

Jesus as jou koning - Dr. Griffel van Wyk - Sondag 6 September 2026

Die Gereformeerde Kerk Rustenburg

0:00 / 0:00

Jesus as jou koning - Dr. Griffel van Wyk - Sondag 6 September 2026

86 просмотров · Трансляция закончилась 21 час назад
Die Gereformeerde Kerk Rustenburg
529 подписчиков
86 просмотров · Трансляция закончилась 21 час назад
Skrifgedeeltes: Jesaja 32:1,2; Matteus 4:23-25 Oorsig: Gesonde gesag, en om dit toe te pas, is nie vandag ’n polities-korrekte kwessie nie. Skole sukkel met dissipline en in die werkplek is dit baie moeilik om iemand te ontslaan as dit nodig is. In ons land is allerhande ondersoeke, maar niemand word vasgevat nie. En tog is dit duidelik soos daglig dat alles uit mekaar val en verkrummel omdat daar nie gesonde gesag is nie. Ongelukkig spoel hierdie kortsigtige houding van ons samelewing teenoor gesag oor na Christene se lewens en is baie Christene skepties oor gesag en dissipline in hulle verhouding met God. En net daar, soos oral rondom ons, begin alles uitrafel. Maar wanneer ons nederig Jesus se Koningskap, gesag en dissipline aanvaar, kom gesonde vastigheid en groei weer terug. Is dit iets wat jy ken jou jou verhouding met Hom?