Week 2 - Bybelse Manwees
NG Suiderhof Gesinsdiens
0:00 / 0:00
Week 2 - Bybelse Manwees
227 просмотров · Трансляция закончилась 8 дней назад
NG Suiderhof Gesinsdiens
659 подписчиков
227 просмотров · Трансляция закончилась 8 дней назад
Ons verstaan God se opdrag vir man en vrou in die huwelik is om Christus en sy kerk (bruid) uit te beeld – ons verstaan man en vrou het verskillende rolle in die huwelik, alhoewel beide ’n oefening in ‘onderdanigheid aan mekaar uit eerbied vir Christus’ is. Ons verstaan ook dag God aan die man ’n baie spesifieke leierskap opdrag gee in die huwelik, met die einddoel: lei jou vrou en kinders na Jesus