Перейти к содержимому

3. Bybelse vrouwees

NG Suiderhof Gesinsdiens

0:00 / 0:00

3. Bybelse vrouwees

128 просмотров · Трансляция закончилась 18 часов назад
NG Suiderhof Gesinsdiens
659 подписчиков
128 просмотров · Трансляция закончилась 18 часов назад
Ons verstaan die doel van God se perfekte orde in die huwelik – manwees en vrouwees – is om die verhouding tussen Christus en sy kerk vir die wêreld te illustreer. Ons verstaan die vrou as die man se helper – een wat hom versterk en wat komplementerend by hom pas. Ons verstaan dat God se orde nie onderdrukking is nie, maar ’n lewe van oorvloed ten doel het