Перейти к содержимому

Elandré - Dag & Nag

Elandré

0:00 / 0:00

Elandré - Dag & Nag

1 345 836 просмотров · 5 лет назад
Elandré
60 тыс. подписчиков
1 345 836 просмотров · 5 лет назад
Official Music video for "Dag & Nag" by Elandré. Download or stream here - https://selectmusiek.lnk.to/CJH9wI2j Follow Elandré op Social Media: Facebook -   / elandreofficial   Instagram -   / elandre_official   Twitter -   / elandreschwartz   Production: Writer, Producer & Director: Elandré Co- Producer: Chrizaan Neethling Principle Cinematography: Shaunté Schaup, Chrizaan Neethling, Ernich Matthysen Editing: Chrizaan Neethling, Elandré Music Production: Dirk Van Niekerk & Elandré Elandré - Dag & Nag Lyrics Lila, laventel, liefde Luister na my, die ergste is verby Skielik kom die son op, vir net jou en my Dis goed om so te voel, soos jy my laat voel Want in die dag en nag Ek's aan die wag  Vir meer van jou, jou lyf, en oh Ek dink ek dink aan trou Kyk hoe gee ek gou my alles vir jou Kyk hoe gee ek gou my alles vir jou Kyk hoe gee ek gou my alles vir jou Wie weet waarheen die wind waai, die seesand bly sit, ek sien jou in dit Jy't soos met daai skulpies, my hart nogsteeds beet Gesê ek moet weet jy’s nooit verkeerd Behalwe daai keer, ek moes dit net sê: ek was op die ou end, net wat jy wil hê  Want in die dag en nag,  Jy’s aan die wag  Vir meer van my, my lyf, en oh Jy dink jy dink aan trou Kyk hoe gee ek gou my alles vir jou Ongeag jy sê dit sag, belowe sonder om te lag Jy kan my maar vertrou Kyk hoe gee ek gou my alles vir jou Kyk hoe gee ek gou my alles vir jou Jy vat verligting in al hierdie rigtings verby Oggend tot aand, en elke dag van die maand, vat my Ek gee dit weg, sonder geveg, kan ons saam hierdie brander ry? Want in die dag en nag Ek's aan die wag  Vir meer van jou, jou lyf, en oh Ek dink ek dink aan trou Kyk hoe gee ek gou my alles vir jou Ongeag jy sê dit sag, belowe sonder om te lag Jy kan my maar vertrou Kyk hoe gee ek gou my alles vir jou Want in die dag en nag Jy's aan die wag  Vir meer van my, my lyf, en oh Jy dink jy dink aan trou Kyk hoe gee ek gou my alles vir jou Ongeag jy sê dit sag, belowe sonder om te lag Music video by Elandré performing Dag & Nag. (C) 2020 Sony Music Entertainment Africa (Pty) Ltd - Select Music, a division of Sony Music Entertainment Africa (Pty) Ltd http://vevo.ly/GPUmSP #Elandre #DagEnNag