Перейти к содержимому

Elandré - Seisoene (Official Music Video)

Elandré

0:00 / 0:00

Elandré - Seisoene (Official Music Video)

125 851 просмотр · 2 года назад
Elandré
60 тыс. подписчиков
125 851 просмотр · 2 года назад
Official Music Video for "Seisoene" by Elandré. Download or stream here - https://selectmusiek.lnk.to/ESeisoene Follow Elandré on Social Media: Facebook -   / elandreofficial   Instagram -   / elandre_official   TikTok –   / elandre_official   Select Website – https://selectmusiek.co.za/elandre/ Songwriter: Elandré Music Production: Dirk van Niekerk & Elandré Video Director + Production: Gerduan Kemp Co-Director: Elandré Special thanks to Dodo Nyoka, Abel Knobel and Chrizaan Neethling for your assistance. Supporting Actor: Clasp Location: Vega Equestrian Centre SEISOENE - LIRIEKE Jy kan my los Hier waar ek staan En ek sal net hier wag Net hier wag vir jou Jy kan maar sê Dit wat jou seer maak En ek sal dit na jaag Dit als waag vir jou As ek so kyk Kan ek jou nie vergelyk Jy’t my genooi Ek het al my blare af gegooi Ek sal jou maar veilig moet hou Elke liewe deel want daar’s net een van jou Ek sal jou altyd laat onthou Deur om jou elke liewe winter weer warm te hou En as die lente kom Sal ons saam hierdie wêreld sien blom Ek hoop ons doen dit Vir miljoene seisoene So bring die reën En bring die donderweer Weet ek kies jou weer ’n keer getrou Daar is soveel wat ek myself verbeel Jy’s ’n lied wat ek deur wil speel oh oh As ek so kyk Kan ek jou nie vergelyk Jy’t my genooi Ek het al my blare af gegooi Ek sal jou maar veilig moet hou Elke liewe deel want daar’s net een van jou Ek sal jou altyd laat onthou Deur om jou elke liewe winter weer warm te hou En as die lente kom Sal ons saam hierdie wêreld sien blom Ek hoop ons doen dit Vir miljoene seisoene Music video by Elandré performing Seisoene (Official Music Video). (C) 2024 Sony Music Entertainment Africa (Pty) Ltd, under Select Music a division of Sony Music Entertainment Africa (Pty) Ltd http://vevo.ly/d69xqR #Elandre #Seisoene #Estetika