Перейти к содержимому

Vir wie stem ek? Kallie maak kennis met ... Dr.Corné Mulder, leier van die VF Plus

AfriForum

0:00 / 0:00

Vir wie stem ek? Kallie maak kennis met ... Dr.Corné Mulder, leier van die VF Plus

4 187 просмотров · 4 ч назад
AfriForum
75,6 тыс. подписчиков
4 187 просмотров · 4 ч назад
𝙆𝙖𝙡𝙡𝙞𝙚 𝙢𝙖𝙖𝙠 𝙠𝙚𝙣𝙣𝙞𝙨 ... is ’n kort geselsprogram waar Kallie Kriel met bekende figure praat oor aktuele sake en soms ligte onderwerpe. Hy vind ook meer uit oor die gaste self. AfriForum is nie tot enige politieke party verbind nie en skryf nie aan sy lede voor vir wie om te stem op 4 November nie. In hierdie reeks gee AfriForum wel aan die leiers van verskillende politieke partye die geleentheid om hul beleid te verduidelik, sodat lede ’n ingeligte besluit kan neem vir wie om te stem. Ook beskikbaar op AfriForumTV.