Перейти к содержимому

7. Teken van Jona - Jesus se 3 dae en 3 nagte in die graf (Jona Kamp 2-3)

Ligpos

0:00 / 0:00

7. Teken van Jona - Jesus se 3 dae en 3 nagte in die graf (Jona Kamp 2-3)

82 просмотра · 11 дн. назад
Ligpos
37 подписчиков
82 просмотра · 11 дн. назад
Hierdie is die 2de lesing se 3de deel wat die kronologiese beskrywing van die evangelies verder ondersoek rakende die Pasga wat Jesus en sy dissipels genuttig het op 14 Abib. Dit kyk hoe die historiese kalender wat in Qumran opgeteken het, waarin die Henogitiese en Hasmonitiese kalenders onderskeibaar is, die kalender rondom die kruisiging logies verklaar.