Dis dalk tyd om `n paar mense te laat gaan!
Fynbos Kerk
0:00 / 0:00
Dis dalk tyd om `n paar mense te laat gaan!
321 просмотр · 4 дн. назад
Fynbos Kerk
82 подписчика
321 просмотр · 4 дн. назад
Wys my jou vriende en ek wys vir jou hoe lyk jou toekoms! Nie my woorde nie, die Bybel sê self so... Luister gerus na 2 Korintiërs 6:14-18 en hoe Paulus sê dat ons nie saam ongelowiges in dieselfde juk moet trek nie. Nee nee, dis tyd om bietjie weer te gaan kyk na die mense wat jy in jou lewe toelaat. Maak seker die goeie gelowige vriende, hulle is goud werd!